Jennifer Ehle

Jennifer Ehle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Anne Ehle[1][2]
Geboorte 29 Desember 1969 (1969-12-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Ehle (gebore 29 Desember 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zero Dark Thirty (2012), Little Men (2016), en A Quiet Passion (2016).

  1. "World Authors, 1980–1985". google.ca.
  2. "Performing Arts". google.ca (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy